marcellevn photography logo

Monday, July 2, 2012

Laurissa & Bennie | Engagement Shoot



Laurissa van der Merwe & Bennie Potgieter |  Engagement Shoot | 9 Junie 2012


LIEFDE LIEFDE LIEFDE - dit kan mens verseker tussen hierdie 2 mense sien! In hierdie koue-weet-nie-wat-om-te-verwag-weer het ons deur die reen en wind geshoot, en was dit nie net die moeite werd nie!!!
Laurissa & Bennie, onlangs verloof, is defnetief 'n paartjie bedoel vir mekaar! Nie net 'n BEAUTIFUL couple nie, maar twee lieflike mense in persoon! Dankie dat ek hierdie spesiale geleentheid saam met julle kon deel en Dankie vir julle SMILES!!!


X











































Thursday, June 28, 2012

Janie Myburgh Walker & Erin Walker | Pregnancy Shoot





Janie Myburgh Walker Erin Walker | Pregnancy Shoot | 7 Junie 2012

Wat 'n stunning shoot!!! Janie, defnetief een van die mooiste pregnant dames wat ek nog gesien het! Klein Erin is Saterdag, 9 Junie 2012 gebore! Hierdie shoot_so 2 dae voor Janie moes ingaan, en kyk net hoe pragtig lyk sy! Baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale tyd in julle lewens... Weet klein Erin sal net die grootste liefde en vreugde in julle lewens bring! Hierdie tannie kan nie wag tot ons volgende shoot, waar Erintjie by sal wees nie :) Geniet elke oomblik van Mamma & Pappa wees.

X