marcellevn photography logo

Friday, April 20, 2012

PREVIEW: The beginning of something beautiful!!!

SNEAK PEAK | Ruben & Rezette | Couple Shoot | 14 April 2012 | Upington


Twee pragtige mense... my ou neefie, van 'n seuntjie verander hy in n romantiese prins! Te danke aan Rezette :) Julle is wonderlik saam, en ek sien uit om my nuwe vriendin (Rezette) beter te leer ken! :) Baie lief vir julle 2 xxx