marcellevn photography logo

Tuesday, June 5, 2012

Ruben & Rezette | Couple Shoot |

Ruben & Rezette | Couple Shoot | 14 April 2012
'n Laat Update, maar opsit moet ek dit opsit! Hierdie 2 beautiful mense, is so na aan my hart! Met Rezette se vriendelikheid, en Rubs se mooi manier van werk met haar is hulle 'n couple made out of heaven :) Dankie vir hierdie lekker daggie saam met julle, en dat julle sulke goeie voorbeeld vir ander rondom julle is! Geniet mekaar!

X





















1 comment: