Simone Hanekom | Ooievaars Tee | 5 May 2012
'n Heerlike ooievaars tee by Coffee 4 U, saam met close familie en wonderlike vriendinne :) Dit was 'n heerlike TREAT om my ou suster te kon bederf net so voor die verwelkoming van klein Nina Hanekom! So op my en my man, Bertus se 6maande ( halwe jaar ) anniversary - so dit was vir ons ook baie spesiaal! Nina is op 26 May 2012, net so voor half 3 die namiddag gebore :) 'n bondeltjie LIEFDE! ( meer fototjies oor Ninatjie sal nog kom )
Dankie aan Coffee 4 U vir die venue, en al die kosse en drankies! Julle het dit rerig baie spesiaal vir Simone, en die gaste gemaak! Paula van Red Ribbon Events vir die decor en blomme :) - dankie dat ek so vinning op jou knoppie kon druk vir hulp! Suzanne vir al die Moeilike knipwerk, en mamma vir al die res!
Hoop julle geniet die fototjies X
Oooh, hoe lekker om al die ou bekende gesigte te sien. Pragtige foto's. Veral mal oor die sagte, wasige 'pienk' lig wat jy skep in die naby skote.
ReplyDeleteMal oor jul Beatrix potter vriendjies.